Zamar

What kind of music? Theatre
Soos mens nie die omvang en skoonheid van Stellenbosch se herfswingerde kan vasvang nie, kan mens Zamar-passie nie sonder meer op papier vaspen nie.

Dit gaan vir hierdie musikante daaroor om ‘feestelike musiek te maak met die pluk van snare’ en vandaar die naam, Zamar. Te midde van meesleurende melodieë en voetstamp-ritmes is daar by die hoogs talentvolle en veelsydige lede van dìe groep primêr die behoefte om hul gehore noot vir noot te inspireer en om elkeen wat luister weg te voer na opwindend-eksotiese musikale bestemmings.

Rate this artist:

0.0/5 Stars (0 votes)
  • Currently 0.0/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

Shows