Ollie Viljoen
- What kind of music? Theatre
- Ollie Viljoen, regisseur van Spies en Plessié, Maak ‘n Las en Stoepstories,
het met sy soektog na talent (al 20 jaar gelede) vir, die nou baiebekende, Nico Nel in sy omswerwinge ontmoet. Hierdie hegte vriendskap draai steeds na al die jare om menswees, onvergeetlike stories en grenslose mites….