Rory Rootenberg

What kind of music? Theatre
‘n Vokale en klavier avontuur deur vele oktawe! Die unieke talente van

Rory Rootenberg (Phantom of the Opera) en Jeremy Quickfall (Handful of Keys).

Rory en Jeremy vier hul musikale vennootskap van baie jare en deel met die gehoor pragtige musiek insluitend Andrew Lloyd Webber hoogetpunte, Brel, Afikaanse liedjies en sommer ‘n klomp pret tussenin!

Rate this artist:

0.0/5 Stars (0 votes)
  • Currently 0.0/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

Shows